Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
February 06, 2023ToekomsVenster: In alles loop Hy voorHy nooi ons uit om in gebed of hoe ook al by Hom aan te sluit en die avontuur van die lewe aan te durf. In alles is God eerste!...more3minPlay
February 06, 2023ToekomsVenster: God se perfekte wilDit is nie jou gehoorsaamheid nie, maar God se genade....more4minPlay
February 03, 2023ToekomsVenster: Dit was hitteteTog was dit die beloftes van God se Woord wat ʼn mens deurgedra het....more4minPlay
February 02, 2023ToekomsVenster: MagnetismeDie Here is ook nie weg nie, het jou nie verlaat nie, is nog net so lief vir jou en SAL jou hierdeur dra....more5minPlay
February 01, 2023ToekomsVenster: Hoe lyk jou geestelike lewe na die pandemie?Wanneer swaar tye kom, is dit wat jy van God weet wat jou vertroue voed. Naïewe vertroue alleen kan teleurstel, soveel so dat die kind se hele geestelike basis wegval....more4minPlay
January 31, 2023ToekomsVenster: Kennis en vertroueDalk moet ons weer nadink oor wat vir ons onverhandelbaar is, waarom ons die standpunt huldig en wat ons bereid is om daarvoor te verduur....more4minPlay
January 30, 2023ToekomsVenster: Mag dit met jou goed gaanWaag dit ʼn volgende keer om ʼn tweede keer te vra “hoe gaan dit regtig met jou” en moenie verbaas wees as daar trane in daardie persoon se oë kom nie....more5minPlay
January 23, 2023ToekomsVenster: God se beloftes word altyd vervulMag jy die vervulling van die beloftes wat die Here gegee het, en steeds gee, daagliks omarm en vanuit daardie realiteit leef....more4minPlay
January 23, 2023ToekomsVenster: Missie, visie en doelwitte saam met God se plan vir jouHoe klink jou missie, visie en doelwitte?...more4minPlay
January 23, 2023ToekomsVenster: Om ’n belofte te gloHet jy al die belofte van die Here vir jou situasie en lewe kon onderskei midde ʼn veelheid van stemme, glo jy onwrikbaar dat God in staat is om dit in jou lewe te verwerklik en loof jy Hom reeds nog voordat dit ʼn werklikheid geword het?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.