Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
August 05, 2022ToekomsVenster: Kom jou beloftes naDalk is die aangewese ding om te doen om die Here om vergifnis te vra vir die baie beloftes wat nie gerealiseer het nie....more4minPlay
August 04, 2022ToekomsVenster: Is ons te besig vir God?Is daar ʼn verband tussen die stand van ʼn nasie en die plek wat God in hul lewens beklee?...more4minPlay
August 03, 2022ToekomsVenster: Wanneer gaan ons terug kerk toe?In die onlangse verlede staan ek by ʼn erediens waar ek moes optree. Ek is eerlik dat ek teleurgesteld is in die opkoms. So merk ʼn lidmaat op: “Ons werk by die huis en ons kerk by die huis”. Kan ons ʼn bietjie daaroor nadink?...more6minPlay
August 02, 2022ToekomsVenster: God is ons vetrouelingOm in gebed, niks anders as ʼn gewone gesprek met jou Hemelse Vader, jou hart uit te praat, is terapeuties....more4minPlay
August 01, 2022ToekomsVenster: Die Here hoor jou wanneer jy roepDie Here is nie ver nie. Hy hoor jou wanneer jy roep....more4minPlay
July 29, 2022ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om vry te weesKom vry. Werp die juk van voorskriftelikheid af. Beleef God se genade....more5minPlay
July 28, 2022ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om betekenisvol te leefDie Here vra net ʼn soekende hart en ʼn gewilligheid om Sy wil te doen....more4minPlay
July 24, 2022ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om naby aan God te weesDie goeie nuus is dat God ook daarna verlang om jou te omhels, te verseker van Sy goeie bedoelings met jou, van Sy oorvloedige genade....more4minPlay
July 24, 2022ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om geliefd te weesSkep uit die fontein van vergifnis. Leef uit die beloftes van sy Woord....more4minPlay
July 24, 2022ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om gelukkig te weesVandag gesels ons oor geluk. Wanneer is ʼn mens gelukkig? God wil dit vir jou gee as gawe. Omhels dit....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.