Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
July 06, 2022ToekomsVenster: Hulp is beskikbaarWaarom swaarkry? Waarom jouself verder straf? Daar is hulp beskikbaar. Daar is mense wat omgee....more3minPlay
July 06, 2022ToekomsVenster: ’n Veerkragtige jyVeerkragtig deur die Heilige Gees. Waarom kla ons dan so baie? Komaan, jy kan weer opstaan....more4minPlay
July 06, 2022ToekomsVenster: Ons kindersOns is verbondsouers. Ons het ʼn verantwoordelikheid. Ons toekoms is op die spel. Hoe gaan dit by jou huis?...more3minPlay
July 05, 2022ToekomsVenster: Genoeg is genoeg!Ekskuus as ek op tone trap, myne kry ook seer omdat ek te veel kla en te min doen. Genoeg is genoeg. Wat gaan ons daaromtrent doen?...more4minPlay
July 01, 2022ToekomsVenster: Onvergenoegd? Kyk ’n keer rondom jouLees en oorweeg Psalm 16 en kom tot die slotsom saam met die digter: “wat ek ontvang het, is vir my mooi”. Dankie daarvoor, Here....more3minPlay
June 27, 2022ToekomsVenster: Alle sondaars welkomOns taak is om ʼn plek van herstel in te rig en dankbaar sorg te verleen....more4minPlay
June 27, 2022ToekomsVenster: ‘Dit sal mos nie met my gebeur’Alles wat skitter is nie goud nie. Miskien staan jy voor ʼn oomblik van beslissing, dit is nou of nooit. Moenie jouself laat mislei nie....more4minPlay
June 27, 2022ToekomsVenster: Hoor die leeu brul!Hy staan by die deur en klop, leer Openbaring ons, maar jý maak die deur vir Hom oop. Hy sal die deur nie afskop of opdring nie. Hy sal dringend pleit, waarsku en uitnooi, maar die keuse − ja, die keuse − berus by jou....more4minPlay
June 27, 2022ToekomsVenster: Jy kan dit nie sien nieHoe sensitief is jy vir die leiding van die Heilige Gees?...more4minPlay
June 27, 2022ToekomsVenster: ’n Dapper muisIs jy ʼn dapper muis of ʼn verantwoordelike, nugtere en wakker kind van God, wat weet dat die stryd ʼn werklikheid is?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.