Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
June 03, 2022ToekomsVenster: God se paaieDie Here nooi ons uit om terug te kom en Hom vir ʼn nuwe toekoms te vertrou....more4minPlay
June 03, 2022ToekomsVenster: SnelweëTog is daar ʼn wonderlike belofte – trouens talle beloftes – in God se Woord vir mense wat hul prioriteite reg reël....more3minPlay
June 03, 2022ToekomsVenster: AfdraaipaaieDit is die verkeerde pad en die bestemming is verdag. Kom terug na die gebaande weë....more3minPlay
June 03, 2022ToekomsVenster: OmpaaieVra die Here vir wysheid sodat jy die beste manier sal vind....more3minPlay
June 03, 2022ToekomsVenster: HartspaaieKom ons herstel die paaie na mekaar se harte en lewens....more3minPlay
June 01, 2022ToekomsVenster: Hy is waarlik GodJesus maak die verskil. Sy Gees en Woord woon en werk in ons. Mag ons ook ʼn aantrekkingskrag wees soos die spekboom wat getooi staan in vrypostige pienk en rooi....more3minPlay
June 01, 2022ToekomsVenster: Om meer dankie te sêGod het sy Seun gegee. Die swaar is verby....more4minPlay
June 01, 2022ToekomsVenster: Lewe vry en met vreugdeKan ons die gebruik van “moeilik” en al sy eweknieë ietwat op die rak bêre en vrymoedig getuig van die vreugde van menswees!...more3minPlay
June 01, 2022ToekomsVenster: God se genesing is tasbaarMoet egter nie die wonder van Goddelike genesing vir jouself hou nie. Deel dit met die stukkende en sukkelende mense wat jou lewenspad kruis....more3minPlay
May 30, 2022ToekomsVenster: Mag julle lig skynMag ons in hierdie dae ons roeping stewig vasmaak en, soos 'n spekboom lewegewende suurstof vrystel, wat deur die Gees geïnspireer is, sodat ons omgewing genees kan word....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.