Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
May 12, 2022ToekomsVenster: God se Woord is immergroenBome word aan hul vrugte geken – die wyse waarop ons teenoor ander optree basuin uit waar ons sekerheid lê....more4minPlay
May 12, 2022ToekomsVenster: Vroue in die samelewingVroue het Hom in sy bediening op aarde ondersteun. Vroue was getuies van die opstanding en die eerste om te gaan vertel....more5minPlay
May 10, 2022ToekomsVenster: Geen valse getuienisEk wonder, soos ons met nuus omgaan, sou die Here ons vertrou het om skrywers van sy Heilige Woord te wees?...more4minPlay
May 10, 2022ToekomsVenster: Introspeksie en integriteitIs ons ja nog ja en ons nee, nee of verontskuldig ons onsself dat dit die tydsgewrig is waarin ons leef en as jy iets gedoen wil hê jy bereid moet wees om jou beginsels prys te gee? Hierdie is ernstige vrae wat eerlike introspeksie vra....more3minPlay
May 06, 2022ToekomsVenster: Leef vandag voluit en dankbaarDaar is net een soort Christen; bloedgewaste begenadigde en vrygespreekte mense wat uit dankbaarheid hul getuienis uitleef....more3minPlay
May 05, 2022ToekomsVenster: Hou aan met bidDie Here wil nie hê dat enige mens verlore sal gaan nie....more3minPlay
May 05, 2022ToekomsVenster: Om lig te bringDie angel van die dood is verwyder en die dood het sy greep op ons verloor. Al hierdie merkwaardig waarhede dwing ons om nuut en met verwagting te lewe....more3minPlay
April 29, 2022ToekomsVenster: Die appel van Sy oogMag die pragtige belofte van hierdie Psalm vir jou, gunsgenoot en liefling van God, vandag en elke dag dra....more4minPlay
April 29, 2022ToekomsVenster: Ons tyd op aarde is so minBetuig dankbaarheid, omhels, liefkoos, bemoedig, stel belang, staan op, stap, ruik, proe en doen. Na alles, ons het net hierdie oomblik....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.