Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
April 13, 2021ToekomsVenster: Hy weet allesMag ons hoe langer, hoe meer, deur die Gees van die Here beheers word, dink soos Hy dink en Hom verheerlik in ons dien en late....more3minPlay
April 13, 2021ToekomsVenster: Wie ken Sy gedagtes?Hoe voel jy daaroor dat God dikwels, dalk meestal anders dink as mense?...more4minPlay
April 09, 2021ToekomsVenster: Jesus binne, Jesus buitePaulus maan: "Julle lewe deur die Gees, laat die Gees nou ook jul gedrag bepaal"....more4minPlay
April 09, 2021ToekomsVenster: Leë blikke maak die meeste geraasTog sê die Woord: “laat jou ja, ja wees en jou nee, nee”. Die res is soos leë blikke wat straat afrol....more3minPlay
April 06, 2021ToekomsVenster: Die lewe is te kortHaal uit die porselein. Die lewe is hier, nou, in dié oomblik en meer as dit het ek en jy nie noodwendig nie....more3minPlay
April 06, 2021ToekomsVenster: Meer van die Here se ingesteldheid benodigSuid-Afrika se hart is nie altyd so mooi nie en ek is daarby ingereken. Ons het meer van die Here se ingesteldheid en waarheid nodig....more3minPlay
April 01, 2021ToekomsVenster: Hy het opgestaan!“Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan” staan geskrywe buite die tuingraf in Jerusalem. Jesus het opgestaan!...more4minPlay
April 01, 2021ToekomsVenster: Goeie Vrydag - Vrede met God, jouself en anderJesus het klaar betaal. Leef uit sy liefdesversoening en deel die vrede met ander mense....more3minPlay
April 01, 2021ToekomsVenster: ’n Taal wat almal verstaanTrouens leer die Woord van die Here ons nie juis dat die liefde vrees oorwin nie?...more3minPlay
March 30, 2021ToekomsVenster: God praatGod praat met mense. Hy het ʼn strategie. Hy soek net na iemand wat die moeite sal doen om na Hom te luister en te doen wat Hy vra....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.