Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
May 10, 2021ToekomsVenster: Die liefde doen geen kwaadDaar is geen verskoning nie. Liefdeloosheid is sonde en dit maak die God se hart seer om dit in kinderlike terme te stel....more4minPlay
May 10, 2021ToekomsVenster: Liefde, soos die weduwee se kruikEk vermoed verder dit is die een ding waarmee ons selfs in die hiernamaals besig gaan wees. Liefde, sê Paulus hou vir altyd....more4minPlay
May 06, 2021ToekomsVenster: Die wil van GodPresies hoe ver vertrou ek God in my lewe? Presies hoe oorgegee is ek aan sy wil? In watter mate glo ek dat alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet?...more3minPlay
May 06, 2021ToekomsVenster: Bron van hoop, vreugde en vredeDie vraag is of ons dit gaan toelaat dat die wêreld ons vreugde steel?...more3minPlay
May 06, 2021ToekomsVenster: Voetstappe van dié wat goeie nuus bringHoe stuur die Here jou sodat die nasies Hom kan loof en prys?...more3minPlay
May 04, 2021ToekomsVenster: Aanvaarding vir mekaarDie teks is duidelik. Aanvaar ander gelowiges onvoorwaardelik....more3minPlay
May 03, 2021ToekomsVenster: Sterk in jou geloofUiteindelik help Paulus ons as hy vra dat ons nie willens en wetens vir ander spanning sal veroorsaak omdat hulle nie noodwendig dieselfde voel en glo as ons nie....more4minPlay
April 30, 2021ToekomsVenster: ’n Dosis nederigheidMag die Here ons seën met ʼn gawe dosis nederigheid....more3minPlay
April 28, 2021ToekomsVenster: ’n Fyn ingesteldheidOns doen dinge anders omdat die Here in ons harte woon en ons lewens deur sy Gees beheer....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.