Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
June 07, 2021ToekomsVenster: Die barmhartige SamaritaanDie barmhartige Samaritaan het nie toegegee aan vooroordeel en agterdog nie. Daag die teks jou uit? Wat maak jy daarmee?...more4minPlay
June 03, 2021ToekomsVenster: Kom ons gesels oor barmhartigheidDit is barmhartig in die volle sin van die woord....more4minPlay
June 03, 2021ToekomsVenster: Om Sy getuies te weesHet jy al jou getuienis met iemand gedeel?...more4minPlay
June 02, 2021ToekomsVenster: Krag van die Heilige GeesHoe staan dit met die Heilige Gees in jou lewe?...more3minPlay
June 01, 2021ToekomsVenster: Ons sukkel met wagWat is dit waarvoor die Here sê jy moet wag? Moenie in ongeduld verval nie, want Hy stel nooit teleur nie....more3minPlay
June 01, 2021ToekomsVenster: ’n Metafoor vir die Vader se teenwoordigheidMiskien sal wolke vir ons nuwe betekenis kry? Mag elke wolk iets van God se teenwoordigheid in jou lewe simboliseer....more3minPlay
May 31, 2021ToekomsVenster: Pinkster en die koms van die Heilige GeesOns dien ’n drie-enige God en alhoewel geen mens die misterie daaraan kan verduidelik nie, is dit hoe God Hom aan ons openbaar....more3minPlay
May 25, 2021ToekomsVenster: Tekens van God se KoninkrykOns taak is om die hemel aarde toe te bring. Ons rig deur ons lewens, ons interaksie met ander mense tekens op van God se Koninkryk. In en deur ons woorde en dade leer ander mense hoe die hemel daar uitsien....more3minPlay
May 25, 2021ToekomsVenster: Daar is ’n blye weersiensDaar is ’n weersiens vir hulle, ja, vir al God se kinders. Soos die Hemelvaart dink ons nie gereeld na oor die wederkoms van Jesus nie. Tog is ons vandag en elke dan, nader aan daardie gebeurtenis....more3minPlay
May 24, 2021ToekomsVenster: Jy is geseëndIs die prentjie wat jy van Jesus het ook een van Iemand wat jou in alle opsigte wil seën?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.