Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 05, 2021ToekomsVenster: Bly by wat jy geleer hetWees wakker en bedag om mense wat soos wolwe in skaapsklere kom te weerstaan....more3minPlay
June 30, 2021ToekomsVenster: Opgeroep tot oorvloedige blydskapLewe vanuit die eerste vers van Ps. 23 en die bemoediging en sekuriteit wat dit gee: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie”....more4minPlay
June 30, 2021ToekomsVenster: Genadewens aan die kinders van die HereWanneer uitdagings kom waarvoor daar oënskynlik nie uitkoms kom nie, is God se genade steeds die bron van krag van waaruit ons leef....more3minPlay
June 29, 2021ToekomsVenster: Moenie dwaal nieWie hom telkemale op die genade van God beroep vind inderdaad ’n liefdevolle Vader met baie begrip en deernis....more3minPlay
June 28, 2021ToekomsVenster: Dra mekaar se lasAs jy vandag swaar dra, weet dat die Here jou nie gelos het nie. As jy vandag help dra, weet dat jy spesiaal is vir God....more3minPlay
June 28, 2021ToekomsVenster: Christene doen dinge andersKom ons wees daar vir mekaar, nie foutsoekerig of met kritiek nie, maar opreg en liefdevol. Môre is jy die een wat hulp nodig het....more3minPlay
June 22, 2021ToekomsVenster: EensgesindBeywer jou vir die eenheid van God se kinders in hierdie wêreld....more4minPlay
June 22, 2021ToekomsVenster: Die God van liefdeGod is liefde. As iets nie die toets van liefde slaag nie is dit nie van Hom nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.