Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 03, 2021ToekomsVenster: God gee gestalte daaraanMens saai nie in die toekomstige gestalte nie, verduidelik Paulus. Wat gesaai word, is wêrelde verwyder van wat na vore tree....more4minPlay
August 02, 2021ToekomsVenster: Vertroue in die HereWat God vir ons voorberei het, sal nooit teleurstel nie....more3minPlay
July 30, 2021ToekomsVenster: Genade onbeskryflik grootIs "Genade onbeskryflik groot" vir jou ʼn werklikheid?...more3minPlay
July 29, 2021ToekomsVenster: Troos en ’n waarskuwingEk is so dankbaar dat ons hierdie week bemoedig kon word met Skrifgedeeltes wat daarop gerig is om ons vrese te besweer en ons met geloofsmoed en vertroue te vul....more4minPlay
July 28, 2021ToekomsVenster: God is ook daarMy gebed is dat dit vandag en elke dag vir jou troos en vrede sal bring....more3minPlay
July 27, 2021ToekomsVenster: Die dood is vernietig, die oorwinning is behaalMoenie langer gevange gehou word deur die werklikheid van die dood nie. Waar die liefde volmaak geword het is daar geen vrees nie leer die Bybel ons....more4minPlay
July 26, 2021ToekomsVenster: Maar vir my sal God loskoopDie vraag is uiteraard waarop jy bou? Mag dit wees dat jy die wonder van Ps. 49:16 ter harte neem, toe-eien en dankbaar daarvoor lewe....more4minPlay
July 23, 2021ToekomsVenster: Op sy Woord kan ek vertrouHy kan want Hy is God die almagtige....more4minPlay
July 22, 2021ToekomsVenster: Hy is nog altyd daarDink bietjie terug oor jou lewe en sien die tekens van God se seën en voorsiening in jou lewe raak....more4minPlay
July 21, 2021ToekomsVenster: Vlug na JesusJesus is die Een, die Verlosser, die Messiaskoning, die Weg, Waarheid en die Lewe....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.