Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 17, 2021ToekomsVenster: Geniet God se vredeVerlang jy ook na God se volhoubare vrede?...more3minPlay
August 16, 2021ToekomsVenster: Geen einde aan die Here se genadeNog minder as wat jy die see kan leegskep, kan jy God se genade uitput....more3minPlay
August 13, 2021ToekomsVenster: Wat gee sin aan jou lewe?Die lewe, sê Paulus, is Christus. Hoe sou jy die lewe opsom?...more3minPlay
August 12, 2021ToekomsVenster: Dieselfde gesindheid as PaulusDie vraag, "wat Jesus sou gedoen het", is steeds ʼn baie nuttige meetsnoer....more3minPlay
August 11, 2021ToekomsVenster: Vertrou, selfs in moelike omstandighedeHoe wil die Here midde hierdie omstandighede gebruik om sy Evangelie deur Woord en daad te bring? Dit is wanneer ʼn mens die uitdaging aanvaar om die Here selfs te midde van minder aangename omstandighede steeds te vertrou dat die vreugde en oortuiging van Christenskap weer terug kom....more3minPlay
August 11, 2021ToekomsVenster: Begrip vir mekaarWil jy nie ontspan wat daardie saak waaroor jy en ander al so lankal oorlog maak betref nie? Is die kool die sous werd? Is dit regtig wat die Woord van jou vra?...more4minPlay
August 06, 2021ToekomsVenster: Leef vanuit Sy teenwoordigheidWanneer ʼn mens leer om in God se teenwoordigheid te ontspan, in sy beloftes te rus, op sy Woord te bly vertrou en leef vanuit sy teenwoordigheid, kom daar vrede....more4minPlay
August 06, 2021ToekomsVenster: Ons moet verander wordHy sal ons nie teleurstel nie. Glo jy dit?...more3minPlay
August 04, 2021ToekomsVenster: Troos vir die toekomsMiskien bied die gedagtes wat ons vandag met mekaar gedeel het, troos vir die toekoms....more4minPlay
August 04, 2021ToekomsVenster: ’n Nuwe liggaamDaarteenoor stel Paulus dit dat die verheerlikte liggaam nie aan die verganklikheid onderworpe is nie. Die mens lewe in die ewigheid voort in volmaakte gesondheid en sonder vrees dat jy weer sal verouder. Dit insigself behoort al baie betekenisvol te wees....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.