Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
September 14, 2021ToekomsVenster: Wees bly regverdigeJa, die teks is inderdaad op jou van toepassing. Wees bly regverdige, Jesus het klaar betaal....more3minPlay
September 13, 2021ToekomsVenster: Wees blyOmstandighede bepaal nie ons vreugde nie. Ons blydskap is in Christus en dit sê alles....more3minPlay
September 10, 2021ToekomsVenster: God spreek die laaste woordDie Vader weet, Jesus weet en die Gees weet en Hy het belowe: “Ek sal jou nooit verlaat nie”....more2minPlay
September 10, 2021ToekomsVenster: Om sin te maak van geloofWeet dat God jou oneindig liefhet en dat niks en niemand jou van sy liefde kan vervreem nie....more4minPlay
September 08, 2021ToekomsVenster: Nader God met volle vrymoedigheidGebed is ʼn kragtige instrument....more4minPlay
September 07, 2021ToekomsVenster: Wees elke nuwe dag ons krag“Wees ook vandag my redding en krag, selfs te midde van nood.”...more3minPlay
September 06, 2021ToekomsVenster: Glans van ’n nuwe dagHy is die Gewer van goeie dinge. Selfs al sou die dag nie heeltemal verloop soos jy dit sou wou gehad het nie, is daar steeds rede om Hom te loof en te prys....more3minPlay
September 03, 2021ToekomsVenster: Hy help dié wat versoek wordJesus weet dat ons skuldig is. Dan tree Hy by die Vader in en herinner sy Vader dat Hy vir daardie mens gesterf het....more4minPlay
September 03, 2021ToekomsVenster: Hy leweEk en jy wat glo sal lewe. Nou en in ewigheid....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.