Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
June 14, 2021ToekomsVenster: Elke asemteug, tree ’n genadeOpregte nederigheid is om te erken en te weet dat jy in jouself tot absoluut niks betekenisvol in staat is nie....more3minPlay
June 11, 2021ToekomsVenster: ’n Aanbevelingsbrief deur die Gees geskryfWaar het die Here jou gaan haal? Kan jy nog onthou?...more3minPlay
June 11, 2021ToekomsVenster: Aan ons vrug word ons gekenMag jy geken word as iemand wat barmhartigheid bewys....more3minPlay
June 10, 2021ToekomsVenster: Leef verantwoordelik en in eerbiedGod is getrou en sal die werk wat Hy in jou begin het klaarmaak. Dit troos wanneer ’n mens in die maalkolk van sonde vasgevang word. Dit kom egter teen ’n hoë prys....more3minPlay
June 07, 2021ToekomsVenster: Alles is genadeDankbaarheid is die basis van ’n gelowige se houding. Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen!...more3minPlay
June 07, 2021ToekomsVenster: Die barmhartige SamaritaanDie barmhartige Samaritaan het nie toegegee aan vooroordeel en agterdog nie. Daag die teks jou uit? Wat maak jy daarmee?...more4minPlay
June 03, 2021ToekomsVenster: Kom ons gesels oor barmhartigheidDit is barmhartig in die volle sin van die woord....more4minPlay
June 03, 2021ToekomsVenster: Om Sy getuies te weesHet jy al jou getuienis met iemand gedeel?...more4minPlay
June 02, 2021ToekomsVenster: Krag van die Heilige GeesHoe staan dit met die Heilige Gees in jou lewe?...more3minPlay
June 01, 2021ToekomsVenster: Ons sukkel met wagWat is dit waarvoor die Here sê jy moet wag? Moenie in ongeduld verval nie, want Hy stel nooit teleur nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.