Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
June 28, 2021ToekomsVenster: Dra mekaar se lasAs jy vandag swaar dra, weet dat die Here jou nie gelos het nie. As jy vandag help dra, weet dat jy spesiaal is vir God....more3minPlay
June 28, 2021ToekomsVenster: Christene doen dinge andersKom ons wees daar vir mekaar, nie foutsoekerig of met kritiek nie, maar opreg en liefdevol. Môre is jy die een wat hulp nodig het....more3minPlay
June 22, 2021ToekomsVenster: EensgesindBeywer jou vir die eenheid van God se kinders in hierdie wêreld....more4minPlay
June 22, 2021ToekomsVenster: Die God van liefdeGod is liefde. As iets nie die toets van liefde slaag nie is dit nie van Hom nie....more4minPlay
June 22, 2021ToekomsVenster: Streef na geestelike volwassenheidNie alles wat verkondig word kom van God af nie. Laat die Gees jou lei en groei bewustelik en doelgerig in geestelike volwassenheid....more3minPlay
June 18, 2021ToekomsVenster: Wees blyAl is dit nie elke dag haalbaar nie, kan ’n mens daarna strewe. Na alles, Hy hou die hele wêreld in sy hand, eweneens vir jou....more3minPlay
June 18, 2021ToekomsVenster: Die bediening wat vryspreekHoe lank kuier jy saam met verwyte in jou lewe? Maak nou daarmee klaar. Aanvaar die versoening wat God in Christus vir en namens jou bewerk het....more4minPlay
June 17, 2021ToekomsVenster: Weerspieël die heerlikheid van die HereIs daar ʼn ervaring by jou dat God se genadewerk in jou lewe al hoe meer gestalte vind?...more3minPlay
June 15, 2021ToekomsVenster: ’n Nuwe mensJy is ʼn nuwe mens. Leef vandag en elke dag nuut....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.