Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
July 27, 2021ToekomsVenster: Die dood is vernietig, die oorwinning is behaalMoenie langer gevange gehou word deur die werklikheid van die dood nie. Waar die liefde volmaak geword het is daar geen vrees nie leer die Bybel ons....more4minPlay
July 26, 2021ToekomsVenster: Maar vir my sal God loskoopDie vraag is uiteraard waarop jy bou? Mag dit wees dat jy die wonder van Ps. 49:16 ter harte neem, toe-eien en dankbaar daarvoor lewe....more4minPlay
July 23, 2021ToekomsVenster: Op sy Woord kan ek vertrouHy kan want Hy is God die almagtige....more4minPlay
July 22, 2021ToekomsVenster: Hy is nog altyd daarDink bietjie terug oor jou lewe en sien die tekens van God se seën en voorsiening in jou lewe raak....more4minPlay
July 21, 2021ToekomsVenster: Vlug na JesusJesus is die Een, die Verlosser, die Messiaskoning, die Weg, Waarheid en die Lewe....more4minPlay
July 20, 2021ToekomsVenster: Dank die Here vir sy beloftesLaat jou geloof rus op wie God is en wat Hy verteenwoordig....more4minPlay
July 19, 2021ToekomsVenster: As jy vandag sukkel met twyfelVertel God vandag wat in jou hart lewe....more4minPlay
July 16, 2021ToekomsVenster: Dié wat op die Here wagDit is die soort mens wat nuwe krag ontvang....more3minPlay
July 14, 2021ToekomsVenster: God se vrede vir jou"En ek leer 'n nuwe gebed: dankie. Dit is 'n gebed wat ek nog nie bedoel nie, maar sal herhaal totdat ek dit doen."...more3minPlay
July 14, 2021ToekomsVenster: God voorsienGod voorsien maar nie altyd soos ek en jy dit verwag of wil hê nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.