Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
December 09, 2021ToekomsVenster: Hoe kan Ek jou laat vaar?Soos die verlore seun se pa wag Hy om die vetgemaakte kalf, die feesklere en tulband met jou te deel. Jy moet net opdaag....more3minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: ’n Nuwe hart en geesEk ervaar die inspraak van ʼn stem wat my optrede rig. Die Bybel noem die stem die Heilige Gees. Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie....more4minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Vrede en tevredeVrede en tevrede het, wat ʼn mens se geestelike lewe betref, twee betekenisse....more3minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Hy bring veranderingJou konteks mag hopeloos lyk. Vertrou God daarmee. Hy kan daaraan ʼn verandering bring....more4minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Wil ons groei en ’n verskil maak?Hoe sou die Here oor ons dink en voel?...more3minPlay
December 08, 2021ToekomsVenster: Bediening van versoeningNooi die Gees van God om ons te vernuwe sodat Suid-Afrika kan genees....more3minPlay
December 07, 2021ToekomsVenster: God se genade, geduld, liefde en trouEk vertrou Hom volkome en leef uit en in sy teenwoordigheid....more4minPlay
December 07, 2021ToekomsVenster: God is hier teenwoordigMy God - die God van die Bybel - is vriendelik, sagmoedig, betroubaar, lankmoedig, vol deernis en begrip. Hy trek sy Vaderhand nooit van my terug nie....more3minPlay
December 07, 2021ToekomsVenster: Draai ook die ander wang“Draai die ander wang, gee die onderkleed."...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.