Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
February 02, 2022ToekomsVenster: Gewoond aan GodGewoond aan dié see van God se genade? Tyd om weer bewus te word van sy heerlikheid....more3minPlay
February 02, 2022ToekomsVenster: Martha en Maria se keusesMag ons meer tyd maak vir die regte keuses, tyd in die teenwoordigheid, die heerlike teenwoordigheid, die genesende, energie verskaffende, lofwaardige, verruklike, onvergelykbare heerlikheid van God....more3minPlay
February 02, 2022ToekomsVenster: Genoeg plek onder God se sonHy stel Hom aan onsself bekend as die Dienaar....more3minPlay
February 02, 2022ToekomsVenster: Hoe groter die uitdaging, hoe groter die genadeDaar is geen plek waar die genade van God ʼn mens nie kan bereik nie....more3minPlay
January 28, 2022ToekomsVenster: Kyk weer, alles is moontlik vir GodWat lê in jou menswees, omgewing, verhoudinge en verstaan opgesluit? Kyk weer. Daar is genoeg om ʼn nuwe skepping tot stand te bring....more3minPlay
January 28, 2022ToekomsVenster: ’n Wonderlike wêreldDie aarde en alles wat daarop is behoort aan die Here. Kom ons pas dit op....more3minPlay
January 26, 2022ToekomsVenster: Hoe groot is UHy is die alfa en omega, die begin en die einde, die oorsaak, die rede, die sin van alles....more3minPlay
January 26, 2022ToekomsVenster: Nie onmoontlik vir GodLees net weer ʼn keer die teks. Dit is dalk onmoontlik vir mense maar geen probleem vir God nie. Ek wonder of jy vandag met ʼn soortgelyke situasie gekonfronteer word?...more3minPlay
January 25, 2022ToekomsVenster: Die Here is my rotsEk wonder wat vandag jou behoefte is? Jy sal die Rots onder jou voete voel as jy daarna soek....more3minPlay
January 24, 2022ToekomsVenster: As die golwe jou trefWat maak jy met die golwe in jou lewe?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.