Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 04, 2022ToekomsVenster: Kies die leweMens kan daarop op geen ander manier reageer as ʼn dankbare, entoesiastiese “amen” en “dankie” Here nie....more5minPlay
March 03, 2022ToekomsVenster: My God sal in elke behoefte voorsienInderdaad die Psalmdigter skryf mos: “Die Here is my Herder. Ek kom niks kort nie”....more4minPlay
March 02, 2022ToekomsVenster: 'Ek weet wat Ek vir julle beplan'Somtyds kyk ʼn mens met dankbaarheid terug en verklaar: “Inderdaad Here, dit is net soos U belowe het”....more4minPlay
February 28, 2022ToekomsVenster: Sy vrede vir onsGod se vrede is ʼn inklusiewe en omvattende vrede. Dit is die vrede wat alle verstand te bowe gaan....more3minPlay
February 28, 2022ToekomsVenster: Sy goedheid, guns en genadeGod se stroom van genade hou nooit op nie. Dit is ook vandag tot jou beskikking. Drink en leef daaruit....more3minPlay
February 24, 2022ToekomsVenster: Kom kry ’n nuwe hartWonderwerke gebeur steeds en jou lewe kan herstel word....more4minPlay
February 24, 2022ToekomsVenster: Die hier en nouHerhaal ʼn frase soos “Jesus is die Here” en kom terug na die nou. Jy sal ervaar dat jy nuwe energie, perspektief en moed kry....more5minPlay
February 24, 2022ToekomsVenster: ’n Kairos-oomblik hier benodigSolank as wat jy in ontkenning leef, ander verwyt en verskonings aanbied, bly jy gevange....more4minPlay
February 22, 2022ToekomsVenster: Jesus wil ons kom herstelHy het afgehandel met vrees, verwerping, seerkry en minderwaardigheid....more6minPlay
February 21, 2022ToekomsVenster: Kom ons gesels oor die gelykenis van die saaierAs ons dan vra waarom van die saad verlore gaan sodat daar nie vrug is nie, kan ons dit nie voor die deur van die saaier lê nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.