Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 17, 2022ToekomsVenster: Bid vir die kerkVandag wil ek graag saam met jou bid vir die kerk, nie ʼn spesifieke denominasie nie, maar die kerk van Christus in ons mooi land....more3minPlay
March 15, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed vir Suid-AfrikaVandag bid ons vir Suid-Afrika, kom ons bid saam....more3minPlay
March 15, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed met vrae“Here, daar is so baie dinge in hierdie wêreld wat ek nie verstaan nie."...more3minPlay
March 15, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed oor roepingVandag bid ons dat die Here se plan vir ons lewens verwerklik sal word....more3minPlay
March 14, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed van dankbaarheidGedurende hierdie week wil en saam met jou ʼn aantal gebede bid. Ons gaan oor verskeie sake bid. Vandag het ons dit met dankbaarheid en hier volg ons dankbaarheidsgebed:...more3minPlay
March 11, 2022ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor wat waarde het?Belê in die Koninkryk want die dividend stel nie teleur nie....more3minPlay
March 10, 2022ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor volgende generasies?Wie is ons en waartoe roep God ons? Meer nog, wat los ons vir ons kinders waarmee hulle kan werk?...more3minPlay
March 09, 2022ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor jou erflating?Dit beteken wel ʼn eerlike lewe. Eerlik met jouself, eerlik met ander en eerlik met God....more2minPlay
March 08, 2022ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor die ewigheid?Ons sal in die ewigheid met een vraag en een vraag alleen konfronteer word....more3minPlay
March 07, 2022ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor die lewe?Waar is daar dan tyd vir dink, nadink, bepeins, besoek en nabetragting?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.