Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
April 13, 2022ToekomsVenster: Strome lewende waterDie Gees werk in en deur elkeen wat ʼn belydenis het dat Jesus die Here is. Stel jouself oop en beskikbaar vir die lewende stroom water wat die wêreld wil verander. God doen dit deur sy Gees....more3minPlay
April 13, 2022ToekomsVenster: Moenie God beperkLaat God toe om jou en my paradigmas, ons vooroordele, ons misplaaste verstaan, te bevraagteken....more3minPlay
April 13, 2022ToekomsVenster: Wie kan werklik oordeel?Mag die Here ons harte ondersoek. Het dit nie tyd geword dat ons voor ons eie deur vee nie?...more3minPlay
April 13, 2022ToekomsVenster: ‘Ek is die lig’Ons is egter nie van die duisternis nie. Die Son van geregtigheid het in ons harte opgekom en lig gebring....more3minPlay
April 11, 2022ToekomsVenster: Wat beteken geloof dan?Die toets van geloof sê Jesus is dat sy Woord, sy volle geopenbaarde Woord in ons woon....more4minPlay
April 08, 2022ToekomsVenster: 'Só is julle in my hand'Ons moet die oë gevestig op Jesus hou, die Begin en die Einde van die geloof, koersvas bly, ook vandag....more3minPlay
April 06, 2022ToekomsVenster: Alles sal uitwerkMag die Here vandag vir jou lewe geloofsmoed gee om nie handdoek in te gooi nie. Alles sal uitwerk, sy beloftes is daarvan die waarborg....more3minPlay
April 04, 2022ToekomsVenster: Waarheen is ons op padOns bid dat die Here ons sal wys waarheen ons op pad mag wees en ons help om die talle stukke van ons eie lewe se legkaart bymekaar te bring. Ons vra dat Hy sy wil aan ons openbaar....more3minPlay
April 04, 2022ToekomsVenster: Hoe lyk die legkaart van jou lewe?Dalk kan jy die Here vra om vir jou insae te gee. Die vraag is tog hoe lyk die legkaart wat Hy vir jou lewe het en is die een wat tans vorm aanneem in kontras daarmee of belyn daarmee?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.