Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
December 08, 2021ToekomsVenster: Bediening van versoeningNooi die Gees van God om ons te vernuwe sodat Suid-Afrika kan genees....more3minPlay
December 07, 2021ToekomsVenster: God se genade, geduld, liefde en trouEk vertrou Hom volkome en leef uit en in sy teenwoordigheid....more4minPlay
December 07, 2021ToekomsVenster: God is hier teenwoordigMy God - die God van die Bybel - is vriendelik, sagmoedig, betroubaar, lankmoedig, vol deernis en begrip. Hy trek sy Vaderhand nooit van my terug nie....more3minPlay
December 07, 2021ToekomsVenster: Draai ook die ander wang“Draai die ander wang, gee die onderkleed."...more4minPlay
December 03, 2021ToekomsVenster: Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelikDié teks bring perspektief op ons lyding. Dit is oorweldigend en onverstaanbaar maar dit gaan verby en daar kom ʼn dag waarin alles herstel, volmaak herstel sal word....more3minPlay
December 02, 2021ToekomsVenster: Laat die straf aan God oorLos dit liewer en vertrou die Here ook hierin....more3minPlay
November 26, 2021ToekomsVenster: Jy is eiendom van GodDie volle wapenrusting wat God gee is ons wapentuig, daarmee blus ons die vurige pyle van die bose....more3minPlay
November 26, 2021ToekomsVenster: ’n Voorreg om te dien en te lyOns is steeds bevoorreg om in ons land vrymoedig te getuig. Ook dit kan verander. Ons moet die geleenthede benut wat ons gegun word....more3minPlay
November 26, 2021ToekomsVenster: Geleentheid en weerstandGod het in Christus alles gedoen. Vertrou Hom daarom ook met die droom....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.