Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
January 14, 2022ToekomsVenster: Vra meerOns mag maar vir die Here vra en Hy mag maar nee of later sê. Die feit van die saak is dat as jy nie met die Here daaroor gepraat het nie, mag jy nie kla dat dit jou ontbreek nie. Vra hierdie jaar meer....more4minPlay
January 11, 2022ToekomsVenster: Beleef meerBeleef meer hierdie jaar. Dit is die dag wat die Here gemaak het, beleef dit as ʼn geskenk....more4minPlay
January 10, 2022ToekomsVenster: Lag meerWil jy nie saam met my die uitdaging om meer te lag aanvaar nie? Begin sommer vandag en maak ʼn merkie agter jou naam as jy daarin geslaag het....more4minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Hoe kan Ek jou laat vaar?Soos die verlore seun se pa wag Hy om die vetgemaakte kalf, die feesklere en tulband met jou te deel. Jy moet net opdaag....more3minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: ’n Nuwe hart en geesEk ervaar die inspraak van ʼn stem wat my optrede rig. Die Bybel noem die stem die Heilige Gees. Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie....more4minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Vrede en tevredeVrede en tevrede het, wat ʼn mens se geestelike lewe betref, twee betekenisse....more3minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Hy bring veranderingJou konteks mag hopeloos lyk. Vertrou God daarmee. Hy kan daaraan ʼn verandering bring....more4minPlay
December 09, 2021ToekomsVenster: Wil ons groei en ’n verskil maak?Hoe sou die Here oor ons dink en voel?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.