Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
February 18, 2022ToekomsVenster: Jesus se liefde vir jouselfBegin vandag om jou eie beste vriend, vennoot, kameraad, kollega, vertroueling en reisgenoot te wees, en geniet die reis saam....more4minPlay
February 17, 2022ToekomsVenster: Wie is jy, wat sê jy van jouself?Nee, wanneer jy na jouself met empatie, liefde, begrip en aanvaarding kyk, wetende dat jy saam met God op weg is na die ideale self, kan jy ander ook so benader....more4minPlay
February 15, 2022ToekomsVenster: Die reis na binneOns praat van die reis “na binne”, die reis na jou ongeskonde self – soos God dit bedoel het....more4minPlay
February 14, 2022ToekomsVenster: Ons is ons eie grootste vyandeDie omgekeerde is egter meermale waar. Ons is ons eie grootste vyande. Ons karnuffel en verkleineer onsself. Ons verwens onsself en wou anders gelyk, gepraat, gedink en gehandel het. Ons verwyt onsself en verwag dat onsself daarmee genoeë moet neem. Wonder of jy hierdie week so ʼn bietjie daaroor wil nadink. Hoe gaan dit met jou verhouding met jouself?...more4minPlay
February 11, 2022ToekomsVenster: Carpe Diem, gryp die dagWaarom uitstel? Die Bybel sover ek dit kan herroep maan ons om nie uit te stel nie....more3minPlay
February 11, 2022ToekomsVenster: Vandag is die dagDie Here sal jou deur sy Gees bemagtig....more3minPlay
February 09, 2022ToekomsVenster: ’n Helder lig op ons lewensToeval speel geen rol in die lewe van ʼn gelowige nie behalwe, “toe val die lig” soos somtyds gesê word. Mag die lig helder skyn in ons lewens....more3minPlay
February 08, 2022ToekomsVenster: Leef wys"Moenie soos dwase mense leef nie, leef wys! Benut elke geskikte geleentheid."...more4minPlay
February 07, 2022ToekomsVenster: Moenie jou tyd mors nieDit is dus 'n Bybelse beginsel om die geleenthede wat God ons gee aan te gryp en sy oorvloedige seëninge te geniet....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.