Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
January 21, 2022ToekomsVenster: Hanteer verkeerde keusesJy is nie alleen nie, ons almal sukkel, maar daar is oorwinning....more3minPlay
January 19, 2022ToekomsVenster: Hanteer hopeloosheidEk sukkel en worstel ook soms, ek het al reguit met die Here gepraat. Jy mag dit ook doen. Hy kan jou nie teleurstel nie, Hy is verbondsmatig daartoe verbind. Sterke!...more3minPlay
January 19, 2022ToekomsVenster: Hanteer vreesEk wil die Here vertrou in 2022 en aan vrees geen vatplek gee nie. Die oomblik wanneer vrees hom aan my opdwing kies ek om my te omring met die ewigdurende beloftes van God. Mag dit ook van jou waar wees....more4minPlay
January 14, 2022ToekomsVenster: Hanteer ongekontroleerde gedagtesIs jy ʼn gevangene van neerdrukkende, herhalende, ontmoedigende en ook sondige gedagtes. Hier is die antwoord:...more3minPlay
January 14, 2022ToekomsVenster: Hanteer skuldgevoelensAanvaar die volkome versoening wat God in Christus Jesus vir ons bewerk het en kom vry van die las van skuld....more3minPlay
January 14, 2022ToekomsVenster: Vra meerOns mag maar vir die Here vra en Hy mag maar nee of later sê. Die feit van die saak is dat as jy nie met die Here daaroor gepraat het nie, mag jy nie kla dat dit jou ontbreek nie. Vra hierdie jaar meer....more4minPlay
January 11, 2022ToekomsVenster: Beleef meerBeleef meer hierdie jaar. Dit is die dag wat die Here gemaak het, beleef dit as ʼn geskenk....more4minPlay
January 10, 2022ToekomsVenster: Lag meerWil jy nie saam met my die uitdaging om meer te lag aanvaar nie? Begin sommer vandag en maak ʼn merkie agter jou naam as jy daarin geslaag het....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.