Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
July 12, 2021ToekomsVenster: Hy gee die vermoeides kragWees eerlik met God. Dit is hoe God wil hê ons met Hom moet omgaan eerder as woorde wat gememoriseer is en lankal betekenis verloor het....more4minPlay
July 12, 2021ToekomsVenster: Almal wat uitgeput en oorlaai isWanneer laas was jy so ontstellend eerlik met God?...more4minPlay
July 09, 2021ToekomsVenster: Put krag uit Sy opstandingDie krag wat alles oortref kom van God. Dit is tot jou beskikking en dit is soos ’n lewegewende fontein....more3minPlay
July 07, 2021ToekomsVenster: Maak Jesus die fokusOns verhouding met die Here is eg persoonlik. Soek daarna....more3minPlay
July 05, 2021ToekomsVenster: Wat is belangrik?Die groot vraag “wat is op die ou end regtig belangrik” kom by my op. Die vraag is lewensbelangrik en ’n vraag waarvoor elkeen van ons ’n antwoord moet formuleer....more4minPlay
July 05, 2021ToekomsVenster: Bly by wat jy geleer hetWees wakker en bedag om mense wat soos wolwe in skaapsklere kom te weerstaan....more3minPlay
June 30, 2021ToekomsVenster: Opgeroep tot oorvloedige blydskapLewe vanuit die eerste vers van Ps. 23 en die bemoediging en sekuriteit wat dit gee: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie”....more4minPlay
June 30, 2021ToekomsVenster: Genadewens aan die kinders van die HereWanneer uitdagings kom waarvoor daar oënskynlik nie uitkoms kom nie, is God se genade steeds die bron van krag van waaruit ons leef....more3minPlay
June 29, 2021ToekomsVenster: Moenie dwaal nieWie hom telkemale op die genade van God beroep vind inderdaad ’n liefdevolle Vader met baie begrip en deernis....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.