Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 31, 2021ToekomsVenster: Wat is die mens?Jy is kosbaar, ek is kosbaar, ons behoort aan Hom....more3minPlay
August 30, 2021ToekomsVenster: Doen God nog wonderwerke?Hy is die God van elke goeie en volmaakte gawe....more4minPlay
August 27, 2021ToekomsVenster: ’n Verhouding met GodKoester jy die verhouding wat God tussen julle tot stand gebring het? Hoe doen jy dit en wat is die vrug daarvan?...more3minPlay
August 26, 2021ToekomsVenster: Voor alles was Hy al daarWat ʼn vertroostende waarheid – God spreek een Woord, ʼn Skeppingswoord en die duisternis, metafoor vir wanhoop, gee pad en die wêreld word verlig....more4minPlay
August 25, 2021ToekomsVenster: God haat onregEk het dit egter in hierdie dagstukkie oor die waarheid dat die Here nie slaap nie en dat die lasteraars en loënaars daar ʼn dag van afrekening kom. God haat onreg....more4minPlay
August 24, 2021ToekomsVenster: Wie is Jesus vir jou?Ek herinner jou daaraan dat dit juis die unieke is van hierdie Man, Jesus van Nasaret. Volledig mens en volledig God. Ja, tot vandag toe....more3minPlay
August 24, 2021ToekomsVenster: God praat met onsLoof sy Naam dat sy stem nie stil geword het nie. Loof sy Naam dat Hy steeds bemoeienis maak met mense, dat dit nog die aangename dag van die Here is, dat genadetyd nie verby is nie....more4minPlay
August 19, 2021ToekomsVenster: Waar is die skulpe?Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. – Matteus 11:28...more3minPlay
August 18, 2021ToekomsVenster: Spore in die sandWas en is my lewe sinvol? Beantwoord ek aan God se taakbeskrywing vir my? Dit is belangrike vrae wat ʼn eerlike antwoord verdien....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.