Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
May 24, 2021ToekomsVenster: Die Koninkryk in die praktykDie vraag is inderdaad nie wat die tyd van God vra nie, maar wat God van die tyd vra. Dit gaan nie oor hoe omstandighede ons wil help om God te verstaan nie, maar hoe God ons wil toerus om omstandighede te verstaan en te hanteer....more3minPlay
May 21, 2021ToekomsVenster: Kom ons gesels oor die HemelvaartIs jy ook besig met die opdragte wat met die Koninkryk verband hou?...more4minPlay
May 21, 2021ToekomsVenster: Geen gewone liefde nieLaat Sy liefde uit jou vloei vandag!...more3minPlay
May 20, 2021ToekomsVenster: Liefde en die waarheidDie waarheid bevry mense. God staan aan die kant van die waarheid, trouens die liefde verbly hom oor die waarheid....more3minPlay
May 19, 2021ToekomsVenster: Liefde is nie liggeraakSkud die liggeraaktheid af. Dis heeltemal onnodig want jy weet mos die Here is lief vir jou....more3minPlay
May 17, 2021ToekomsVenster: Liefde is vriendelikWees jou vriendelike self. Dit is wat die Here van jou en my vra....more4minPlay
May 17, 2021ToekomsVenster: As die liefde ontbreek, kom dit tot niksWaarin roem jy terwyl dit net dalk ontbreek aan die liefde? Vra die Here om sy liefde in jou hart uit te stort....more3minPlay
May 12, 2021ToekomsVenster: Ons behoort aan die HereIn lewe en in sterwe behoort ons aan die Here. Halleluja!...more3minPlay
May 12, 2021ToekomsVenster: Volgelinge van JesusMag die Here ons help om sy Koninkryk nie oneer te berokken nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.