Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
September 21, 2020ToekomsVenster: Julle sal veilig voelGod het in Christus Jesus sy lewe gegee sodat hierdie geboorte, die wedergeboorte, kon plaasvind. Sedertdien versorg Hy sy kinders getrou en begelei hulle tot geestelike volwassenheid....more5minPlay
September 17, 2020ToekomsVenster: Dis hierdie hart HereOns harte moet steeds vernuwe word, daaglikse vernuwing, wat kom deur die Heilige Gees en ʼn verbondenheid aan die Woord van die Here....more4minPlay
September 17, 2020ToekomsVenster: Niks kan ons skei van Sy liefdeWaar vind ʼn mens troos en sekuriteit wat jou koersvas laat volhou? Uiteraard net in die Woord van die Here....more4minPlay
September 16, 2020ToekomsVenster: Die Here is my HerderIs jy gewillige en dankbare volgeling van die Herder?...more3minPlay
September 16, 2020ToekomsVenster: Dink andersDink vir ʼn oomblik na oor die dinge wat deur jou “kop” gaan. Miskien is dit tyd om God 'n kans te gee om saam met jou die negatiewe gedagtes vas te vat....more4minPlay
September 14, 2020ToekomsVenster: Ons almal het ’n vervaldatumLeef so dat wanneer jy opgeroep word vir ’n hoër diens jy voorbereid is....more4minPlay
September 14, 2020ToekomsVenster: Hy sagmoedig, liefdevol en lankmoedigJesus is anders, radikaal ja, maar nie opruiend en dwingerig nie. Jesus is nederig, soos ʼn Lam wat ter slagting gelei word....more4minPlay
September 10, 2020ToekomsVenster: God word nie ingeperkGod word nie deur die stelsels en wreedhede van hierdie wêreld bedreig nie. Wat vir die mens soos die einde van die pad lyk is vir God ʼn uitnodiging tot ʼn nuwe begin....more3minPlay
September 09, 2020ToekomsVenster: Spreek die waarheid onverskrokkeDie waarheid mag en kan nie gemuilband word nie. Mag ons getrou wees aan ons roeping....more5minPlay
September 09, 2020ToekomsVenster: So wil God oor ons getuigHou net die oë gevestig op Jesus. Hy is die Begin en die Voleinder van die geloof....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.