Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
April 28, 2020ToekomsVenster: Vandag is andersMag ons vergewe, vryspreek, nuut begin, nuut bou en inhoud gee aan ʼn hoopvolle toekoms....more4minPlay
April 25, 2020ToekomsVenster: En vergewe ons soosIs daar iemand met wie jy moet vrede maak? Doen dit voordat dit te laat is. Wees haastig om dinge uit te praat en tot ʼn vergelyk te kom. Oefen om gou jammer te sê....more4minPlay
April 24, 2020ToekomsVenster: Jou uitgebreide familieHoe dra ons die belange van ander op die hart?...more4minPlay
April 23, 2020ToekomsVenster: Jy mag maarDink na oor die dinge wat werklik belangrik is in 'n verhouding....more4minPlay
April 22, 2020ToekomsVenster: Bid vir die owerheidDit mag nie die regering wees wat ek gekies het nie maar solank dit die regering is moet ek vir hulle bid. Dalk is dit tyd om ʼn oomblik stil word en te bid soos die Here dit van ons vra....more4minPlay
April 21, 2020ToekomsVenster: Ontvang die seën"Die Here seën jou" is die gebed, kosbaar, onbegryplik waar....more4minPlay
April 20, 2020ToekomsVenster: HartsaluutDerhalwe groet ek jou met ʼn beweging na my hart, ʼn oop hand op my bors, hartstaal, ʼn hartsaluut, ʼn hartsverbintenis en verbondenheid. Die Here seën jou....more4minPlay
April 17, 2020ToekomsVenster: Die laaste vyand sal ook vernietig wordLeef terselfdertyd voluit....more3minPlay
April 16, 2020ToekomsVenster: Staan op uit jou negatiwiteitWaaruit moet jy vandag opstaan? Neem tyd en doen dit beredeneerd, ordelik en beslis. Terwyl jy die doeke van jou doodsbestaan oprol spreek jy die woorde uit: "Ook hiervoor het Jesus betaal. Ook hieroor het Hy die oorwinning behaal"....more4minPlay
April 14, 2020ToekomsVenster: Nog twee wekeDalk kan ons mekaar help? Oorweeg die volgende vyf vrae en probeer ʼn prentjie vorm van wat in jou gemoed aan die gebeur is....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.