Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 11, 2020ToekomsVenster: Glo jy dit?Die oorwinning staan egter seker en vas en wie in die finale dag opstaan sal nooit weer sterwe nie. Glo jy dit vra Jesus vir my en jou?...more4minPlay
August 11, 2020ToekomsVenster: Is jy beskikbaar?Moenie hoop opgee nie, daar is altyd die belofte van ʼn nuwe dag....more4minPlay
August 05, 2020ToekomsVenster: God is hier teenwoordigLaat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader....more5minPlay
August 04, 2020ToekomsVenster: So moet ’n dissipel van Jesus ook leefWaar Hy lei sal ek gaan. Ek en Hy, Hy en ek is een....more4minPlay
August 03, 2020ToekomsVenster: In Christus is ek ’n nuwe mensEk wonder of jy nog steeds dra aan die goed waarvoor Jesus gesterwe het?...more4minPlay
August 03, 2020ToekomsVenster: Kyk ons die hart van die saak mis?Leef deur die krag en inspirasie van die Gees, wees beskikbaar en ervaar God se bonatuurlike vrede....more5minPlay
July 31, 2020ToekomsVenster: God roep sondaars tot bekeringDit is waarom Hy na die wêreld gekom het....more4minPlay
July 28, 2020ToekomsVenster: Die Here sien, hoor en doenHoor die Woord van die Here: "Ek breek ʼn nuwe toekoms voor hulle oop"....more4minPlay
July 28, 2020ToekomsVenster: God is altyd relevantOns moet nie blind wees vir waarmee God tans besig is nie. Met nadenke sal 'n mens besef die pandemie het ons gekry om die lewe weer in oënskou te neem, belangrike vrae te vra en ou antwoorde te heroorweeg....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.