Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 14, 2020ToekomsVenster: Die bediening van JesusJohannes getuig aan die einde van sy Evangelie dat al die boeke van die wêreld nie dit wat Jesus gesê en gedoen het kan bevat nie....more4minPlay
July 13, 2020ToekomsVenster: Nie ek nie maar HyAlles wys op Jesus, sy genade, liefde, sorg, omgee en voorbeeld....more4minPlay
July 10, 2020ToekomsVenster: Die vrug van die Heilige GeesAi, mag die Here ons oorvloedige vrug laat dra, vrug wat by die bekering pas, die omvattende vrug van die Heilige Gees....more4minPlay
July 08, 2020ToekomsVenster: Mag dit goed gaanMy wens is soos die van Johannes dat dit met jou in alle opsigte mag goed gaan. Mag jy geestelik groei en al hoe meer die karaktertrekke van Jesus vertoon. Mag jy emosioneel gesond en gebalanseerd bly. Mag jy liggaamlik fiks en vol energie wees. Mag dit met jou in alle opsigte goed gaan....more4minPlay
July 08, 2020ToekomsVenster: Die liefdeAi, Here, ons sukkel om lief te hê, selfs onsself lief te hê. Sal u asb. genade betoon?...more3minPlay
July 07, 2020ToekomsVenster: Die wêreld is nie ons tuiste nieEk leef in die verwagting van die nuwe dag waar daar nie meer pyn en hartseer sal wees nie....more4minPlay
July 03, 2020ToekomsVenster: Daarom word dit genade genoemHet jy al daardie vrye genade van God omarm?...more5minPlay
July 03, 2020ToekomsVenster: Aan Hom behoort die heerlikheidHy is die blink môrester en die hoop van hierdie wêreld....more4minPlay
July 02, 2020ToekomsVenster: Ek is die wegDie Vader is die adres. Die pad daarheen is die Seun, geloof in sy volmaakte versoening....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.