Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
June 15, 2020ToekomsVenster: Daar moet gebid word vir alle menseHoe lyk dit met jou saam? Is ons besig met ons taak?...more3minPlay
June 15, 2020ToekomsVenster: Wat is werklik belangrik?Laat God die oortuigingswerk doen. Kom ons bou almal maar net aan die Koninkryk soos Hy ons beveel het....more4minPlay
June 12, 2020ToekomsVenster: Kom ons gesels oor bekering“Kom nou," sê die Here, “al was jou sonde soos skarlaken dit sal wit word soos wol, rooi soos purper dit sal wit word soos sneeu”....more4minPlay
June 11, 2020ToekomsVenster: EensgesindheidMaar ʼn eindelose gestry oor dinge wat meestal met die hart van die Evangelie min te doen het strek die Here nie tot eer nie....more4minPlay
June 10, 2020ToekomsVenster: Oor een ding hoef ’n mens nie te twyfelWat glo jy aangaande Jesus van Nasaret?...more5minPlay
June 09, 2020ToekomsVenster: Nog ’n dag van redding en genadeAi, mag ons die geduld van God nie beproef deur hardnekkige en volhardende ongehoorsaamheid nie. Dit is vandag nog die dag van redding en genade....more3minPlay
June 05, 2020ToekomsVenster: Pinkster se vredeMag die Here jou vrede gee, al is dinge onseker, donker en ontstellend rondom jou....more4minPlay
June 04, 2020ToekomsVenster: Pinkster-wonderLeef ons nog met die verwagting dat God wonders doen, en kan doen?...more4minPlay
June 03, 2020ToekomsVenster: Die krag van PinksterOns het krag, die omvattende bemagtiging van God se Gees....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.