Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
May 19, 2020ToekomsVenster: Uitbundig soos kalwers"Vul my met krag dat ek baldadig kan bokspring soos die kalwers."...more5minPlay
May 18, 2020ToekomsVenster: Maak jy die verskil?Dit is ʼn daaglikse keuse om geanker te bly. Moenie toelaat dat die lewe, wat onteenseglik voortgaan en gebeur, jou ontwrig nie. Bly naby Hom....more4minPlay
May 15, 2020ToekomsVenster: Berge, teken van God se insluitende genadeBerge is in besondere sin dus simbole van God se genade. Sy wil vir ons lewens is op ʼn berg openbaar....more5minPlay
May 14, 2020ToekomsVenster: Water as ’n simbool van genadeSoos water reining, reinig die bloed van die Seun ons van alle ongeregtigheid....more5minPlay
May 13, 2020ToekomsVenster: Jesaja vertel van Jesus wat soos ’n takkie uitspruitBome herinner aan die genade van God. Dit herinner aan die vrug wat ʼn gewortelde bestaan lewer. Dit herinner aan die vrede wat by God gevind kan word. Dit herinner in die besonder aan die prys wat die Seun van God betaal het sodat ons kan lewe....more5minPlay
May 12, 2020ToekomsVenster: Simbole wat aan God herinnerDie ganse werklikheid verkondig dat God bestaan en dat Hy oor alles troon....more5minPlay
May 11, 2020ToekomsVenster: Simbole van genadeMag die Here ons nuut bewus maak van hoe groot sy genade is....more5minPlay
May 07, 2020ToekomsVenster: RompslompRompslomp maak dat ʼn mens nie aan die gang kan kom met dit wat regtig van belang is nie. Die vraag is in watter mate ons eie persoonlike rompslomp ons verhinder om God se bedoeling met ons lewens te bereik....more4minPlay
May 05, 2020ToekomsVenster: ’n Grendel-mentaliteitHet jy ook nodig om van die grendel-mentaliteit ontslae te raak en vandag reeds inhoud te begin gee aan waarvoor die Here jou bestaan op aarde bestem het? Mag jy leiding en krag ontvang....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.