Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
May 05, 2020ToekomsVenster: ’n Wêreld na Covid-19Stilte is ’n vertrekpunt, dit is waar jy begin. Stilte is vertroue in God, die onsienlike maar teenwoordige....more5minPlay
May 04, 2020ToekomsVenster: Altyd gereedBegin in jou eie kring en staan weereens verwonderd oor die genade wat God elke dag bewys....more3minPlay
May 01, 2020ToekomsVenster: Skade maak met die tongIn Afrikaans is daar ʼn spreekwoord wat sê: “die beste stuurman sit aan wal”....more5minPlay
April 30, 2020ToekomsVenster: Wat is ingeperk?Jy is dalk nie so ingeperk as wat jy dink nie. Jy vlieg met arendsvlerke soos die Psalmdigter en die skrywer van Jesaja, en beleef die waarheid van God se Woord....more5minPlay
April 29, 2020ToekomsVenster: Sê ja, leef jaBegin jou dag deur vir die Here “ja” te sê en te verwelkom wat op jou pad kom....more4minPlay
April 28, 2020ToekomsVenster: Vandag is andersMag ons vergewe, vryspreek, nuut begin, nuut bou en inhoud gee aan ʼn hoopvolle toekoms....more4minPlay
April 25, 2020ToekomsVenster: En vergewe ons soosIs daar iemand met wie jy moet vrede maak? Doen dit voordat dit te laat is. Wees haastig om dinge uit te praat en tot ʼn vergelyk te kom. Oefen om gou jammer te sê....more4minPlay
April 24, 2020ToekomsVenster: Jou uitgebreide familieHoe dra ons die belange van ander op die hart?...more4minPlay
April 23, 2020ToekomsVenster: Jy mag maarDink na oor die dinge wat werklik belangrik is in 'n verhouding....more4minPlay
April 22, 2020ToekomsVenster: Bid vir die owerheidDit mag nie die regering wees wat ek gekies het nie maar solank dit die regering is moet ek vir hulle bid. Dalk is dit tyd om ʼn oomblik stil word en te bid soos die Here dit van ons vra....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.