Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
April 07, 2020ToekomsVenster: Wat weet jy van jou lewensmaat?Ons is deur die Here aan mekaar gegee en Hy gee die beste. Werk mooi daarmee. Dit is heilig....more3minPlay
April 06, 2020ToekomsVenster: Stilte in afsonderingGaandeweg raak dit stil in jou gemoed. Jy sien daarna uit en verwonder jou aan Sy nabyheid....more4minPlay
April 03, 2020ToekomsVenster: Die sakrament van die oomblikOns het net die hier en nou....more4minPlay
April 02, 2020ToekomsVenster: Genade in ’n tyd van afsonderingWaarom baklei ons dan nog so baie? Ai, mag die Here genade bewys....more4minPlay
April 01, 2020ToekomsVenster: Jou stilhouplek langs die padHierdie tyd van afsondering is so ’n geleentheid. Dalk moet ons bewustelik terugkeer na die eenvoud van destyds....more3minPlay
March 30, 2020ToekomsVenster: Afsondering en selfsorgDie Psalmdigter vra: wat is die mens dat U aan hom dink? (Ps.8) As ek vir ʼn enkele oomblik by die vers vertoef beleef ek God se genade....more4minPlay
March 30, 2020ToekomsVenster: Afsondering en dankbaarheidDie skrywer vertel dat sy aanvanklik baie negatief gevoel het oor hierdie tydperk totdat die Heilige Gees haar oortuig het om anders daarna te kyk. Dit bring haar by die mooi en betekenisvolle term; “die fees van afsondering”....more5minPlay
March 26, 2020ToekomsVenster: ’n Vreugdesdans by die vullissakkeDaar is goeie nuusstories as ʼn mens jou oë oophou en nie te sinies, agterdogtig, negatief en krities raak oor die samelewing nie....more2minPlay
March 26, 2020ToekomsVenster: Soos bome naby waterstromeMag ons soos bome staan in hierdie samelewing....more3minPlay
March 25, 2020ToekomsVenster: Beelddraers van GodOns word geroep om mekaar as beelddraers van God mekaar se respekteer, mekaar as gespreksgenote te ontmoet, mekaar te bemoedig en voort te help op die lewenspad....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.