Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 24, 2020ToekomsVenster: Jou reis deur die woestynDit gebeur dikwels so dat, na ʼn geestelik inspirerende ervaring waarin God se nabyheid tasbaar was, lê die versoeking om die draai en wag. Dit vra vir teenwoordigheid van gees en ʼn geankerdheid in God se Woord om staande te bly....more3minPlay
March 23, 2020ToekomsVenster: Vat my medaljeGod het aan ons die bediening van die versoening toevertrou....more3minPlay
March 18, 2020ToekomsVenster: Dit is eintlik heel eenvoudigKan jy jouself ʼn Suid-Afrika voorstel waar Deut.30:15-16 waar geword het?...more3minPlay
March 18, 2020ToekomsVenster: Wat is genade?Gun ons mense wat afgedwaal het God se genade?...more4minPlay
March 16, 2020ToekomsVenster: 'Dit is nou ook hier'Psalm 91 het my vandag weer bemoedig!...more3minPlay
March 16, 2020ToekomsVenster: Versorging van die innerlikeDit is baie belangrik om gesond te lewe en jouself fisies op te pas. Die versorging van die innerlike mens is egter, sonder om eersgenoemde te onderspeel, van ewige belang....more4minPlay
March 13, 2020ToekomsVenster: Hy is by my, ek sal nie struikel nieEk ken jou nie en dit mag wees dat jy ook uitdagings het. Dankie dat jy ʼn voorbeeld stel en nie opgee nie....more3minPlay
March 13, 2020ToekomsVenster: Pure verwonderingAlle mense is vir God belangrik. Ons word op ʼn verskeidenheid van maniere begenadig terwyl die Heilige Gees vir sy eie doel gawes uitdeel soos Hy wil....more3minPlay
March 11, 2020ToekomsVenster: Jy is my lieflingLeef dan eerder vanuit ’n verhouding met God in verhouding met self en dan ander....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.