Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 10, 2020ToekomsVenster: Ons kinders kry swaarOns moet ons kinders beskerm, begelei en verskans teen elemente wat hul lewensvreugde en vervulling wil inkort....more4minPlay
March 09, 2020ToekomsVenster: Oud maar nie koudWat het jy wat ander mense se lewens in ʼn nuwe rigting kan stuur?...more5minPlay
March 03, 2020ToekomsVenster: Ons kinders geteikenDit is ʼn grootse verantwoordelikheid en die Here kan ons vra wat ons gedoen het met die geleentheid wat Hy ons gebied het....more3minPlay
March 03, 2020ToekomsVenster: Die menslike broosheidJuis omdat die tyd kosbaar en onvoorspelbaar is behoort ʼn mens elke dag volledig as gawe uit die hand van die Here te ontvangs. Moenie dat vandag, terwyl jy goeie gesondheid geniet en die meetsnoere ʼn lieflike plekke val, by jou laat verbygaan nie....more3minPlay
March 02, 2020ToekomsVenster: Onder die beskerming van GodToeval en noodlot, nog die bose bepaal my lewenslot. Ek behoort aan die God wat my naam in sy handpalm graveer het en my nooit uit sy greep sal laat nie....more3minPlay
March 02, 2020ToekomsVenster: ’n Lewe in die greep van GodOmarm die lewe as gawe. Leef uit die sekuriteit dat die Here jou omhels en vashou....more3minPlay
February 28, 2020ToekomsVenster: Die lang reis van sê na doenHoe ver het ons gevorder op die reis tussen sê en doen? Mag ons genade vind om gehoorsaam te wees....more4minPlay
February 28, 2020ToekomsVenster: Laat die kindertjies na My toe komToegegee, God het aan ons verskillende gawes en talente gegee. Kom ons gebruik dit om ʼn daadwerklike verskil te maak....more3minPlay
February 28, 2020ToekomsVenster: Een wolskapie op ’n keerKom ons aanvaar die uitdaging en hou die "skapies" in ons omgewing aan die lewe....more3minPlay
February 25, 2020ToekomsVenster: Nie geroep vir die kantlyn nieHoe is jy besig om die hande van leierskap op verskeie fronte in die samelewing te sterk?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.