Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
February 10, 2020ToekomsVenster: Kom weer tot bekeringGod se werk in ons, deur sy Gees, is diepgaande, omvattend, radikaal en volledig. Kom jy agter dat die Gees so met jou besig is?...more3minPlay
February 10, 2020ToekomsVenster: God is ’n waarmaker van sy WoordBeloftes in Jesaja het te doen met die reën van genade maar ook fisiese reën wat die Here in sy goedheid oor die aarde laat uitsak. Dit is van die mooiste tekste wat ʼn mens kan lees....more4minPlay
February 06, 2020ToekomsVenster: Huis van tweede kanseWees ʼn huis van tweede kanse vir ander. Dank die Here dat Hy jou weer en weer tegemoetkom...more5minPlay
February 06, 2020ToekomsVenster: Die mal wêreldIs daar nog koersvaste mense op hierdie planeet, mense wat die oë op die horison en God se nuwe dag het?...more4minPlay
February 05, 2020ToekomsVenster: Onbuigbaar en moedwilligNee wat, Christene leef nie stokkerig nie. Daar word dan gesê: die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie....more4minPlay
February 04, 2020ToekomsVenster: Wat plaas jy op die altaar?Wat plaas jy op die altaar van aanvaarding, bekendheid, populisme, oorlewing, bevordering, vooruitgang, sukses en applous?...more5minPlay
February 03, 2020ToekomsVenster: Ten spyte menseVerskonings het ons baie, maar dit maak geen hond haaraf as ons ander se kontekste in ag neem nie....more5minPlay
January 30, 2020ToekomsVenster: Te geseënd om te klaKan jy dalk leer om die nuutste ongemaklikheid met “Ek is #Blessed” te begroet?...more5minPlay
January 30, 2020ToekomsVenster: Jy hou vir altydKom ons neem onsself dit voor dat ons in hierdie jaar ʼn bietjie ruggraat gaan vorm, geestelike ruggraat. Laat die Heilige Gees toe om jou aan die hand te vat en soos die verlamde by die tempelpoort selfs na 40 jaar van verlamming weer op te trek. Vir die wat glo sal niks onmoontlik wees nie....more5minPlay
January 29, 2020ToekomsVenster: Melkbaard maar pure manWaar is ons jongmense? Sal hulle asseblief opstaan. Die land het julle nodig. Laat die Koninkryk ook hier kom....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.