Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
January 28, 2020ToekomsVenster: Niks is onmoontlik nieJoh. 17 is profeties relevant vir ons tyd. Die uitdagings is legio. Die Gees is in staat en is ons gewillig om deur God gebruik te word....more4minPlay
January 27, 2020ToekomsVenster: Vat grondDaar heers kommer in die harte van baie mense oor die toekoms van ons mooi land. Dit is nie nou die tyd vir klein geloof en ophou droom nie. Ons het geloofspioniers nodig....more4minPlay
January 23, 2020ToekomsVenster: Hoor as hulle roepAs ons dan georiënteer is met betrekking tot die nuwe jaar en ingekoop het op die gedagte dat ons hier is om ʼn verskil te maak in die lewens van mense - God se mense, alle mense - soek ons oë en luister ons ore om die hulpgeroep van mense raak te hoor....more3minPlay
January 23, 2020ToekomsVenster: Jy hoef nie almal saam te neem nieDie vraag is wat en wie wil jy met jou die toekoms inneem? Jy hoef nie almal saam te nooi nie....more4minPlay
January 23, 2020ToekomsVenster: As vandag die laaste dagKom ons help mekaar om iets van die oomblik, vandag en elke dag, te beleef....more5minPlay
January 20, 2020ToekomsVenster: Tyd is kosbaarCarpe diem, gryp die dag. Dit mag jou laaste wees. Laat spore daar waar jy geloop het....more3minPlay
January 20, 2020ToekomsVenster: ’n Oop teks vir 2020Christene het die Gees van God in hulle. Hulle word geroep om ʼn verskil te maak....more4minPlay
January 20, 2020ToekomsVenster: ’n Jaar van verwagtingMag 2020 die jaar van verwagting wees....more4minPlay
January 15, 2020ToekomsVenster: Reis lig in 2020Maak klaar met die onnodige bagasie. Soos met ʼn binne of buitelandse vlug word jy genoodsaak om net die noodsaakliste saam te neem. Die tarief vir ekstra bagasie is onmenslik duur....more3minPlay
January 15, 2020ToekomsVenster: 2020, laat dit juig!Inderdaad. Slegte nuus se voet. Dit gaan ons nie so kniehalter dat ons sommer uit die staanspoor negatief en beswaard is nie. Ons is nie alleen nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.