Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
January 14, 2020ToekomsVenster: Kies om te glo in 2020Ons word geroep om te midde van baie moeilike omstandighede ons nie te laat intimideer deur al die negatiewe dinge wat rondom ons gebeur nie. God is in beheer....more3minPlay
January 14, 2020ToekomsVenster: Welkom in ’n nuwe jaarOns is immers ligdraers en duisternis is die ideale ruimte waarbinne ons aan ons roeping kan uiting gee....more3minPlay
November 28, 2019ToekomsVenster: Mense se waardeHoe beskou jy en ek ander mense? Sien en respekteer ons hulle as beelddraers van die lewende God of sien ons hulle as nommer, statistieke, lastighede, vreemdelinge en weglaatbare nuuskieriges?...more3minPlay
November 28, 2019ToekomsVenster: Is jou oë donker?Leef jy in die lig, die ware Lig wat die wêreld verlig?...more4minPlay
November 26, 2019ToekomsVenster: Waar jou hart is sal jou skat ook weesAs jou skat in die hemel is, is jou fokus reg. Dit beteken dat God jou skat is. Jou hart behoort aan Hom. Dit is ook waar dit moet wees....more4minPlay
November 26, 2019ToekomsVenster: Waar is jou fokus?Waar is jou fokus? Wat maak jou opgewonde? Tel musiek, familie, hoop, geloof, reën, dankbaarheid daaronder?...more2minPlay
November 26, 2019ToekomsVenster: Die groter konsertVoel God se oor sy kinders? Geen twyfel nie....more2minPlay
November 18, 2019ToekomsVenster: Bekommernis maak siekMag jy vandag troos vind in hierdie waarhede....more4minPlay
November 18, 2019ToekomsVenster: Nooit weer dors nieDis nie water vir ʼn fisieke nie, maar vir ʼn geestelike dors....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.