Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; somtyds net in stormsDaar is kosbare lesse te leer in stormweer. God is getrou, Hy sal jou nie los nie....more4minPlay
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou eilandbestaanGrootmense vra wat kan ek doen om dinge beter te maak....more6minPlay
July 18, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; moenie spartel nieDaar is waarheid in ds. Izak se woorde. As jy spartel gaan jy onder. As jy tot rus kom bly jy verrassend behoue. Mag jy vandag sy teenwoordigheid beleef....more5minPlay
July 18, 2019ToekomsVenster: As alles verkeerd gaanWees getroos, as die vyand op jou toesak is jy waarskynlik besig met iets belangrik. Ons bid tog, laat U Koninkryk (ook deur my) kom....more4minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; onder nuwe bestuurHet jy bestuur van jou lewe al oorgegee? Dit vorm die basis van lewensgeluk. Daarsonder dobber ʼn mens op die oseaan soos ʼn onbemande bootjie....more3minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; pasop vir die roofvoëlsGod het goeie, uitnemende bedoelinge met jou. Leef voluit vandag....more4minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou lewenslynTyd is min. Leef voluit vir Hom. Gryp die dag. Waardeer iemand....more4minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; lig vir die padDie liefde egter is nie moeilik om te verstaan nie. Ons kan vandag dit weer as ons vertrekpunt neem....more5minPlay
July 11, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; verbeel jouVerbeel jou ’n beter wêreld. Verbeel jou ’n stukkie hemel op aarde....more4minPlay
July 10, 2019ToekomsVenster: Maak oop die deurDié ervaring het my laat wonder oor mense, geleenthede, ervarings en ander goed wat aan die deur van ons harte krap en klop. Ongeag hoeveel geraas en ongerief dit veroorsaak het ons vooraf besluit dat ons dit nie gaan innooi nie. Waarom nie?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.