Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
October 21, 2019ToekomsVenster: Beter om vir iets te sterf as om vir niks te leef nie"Ek het geantwoord: 'Hier is ek! Stuur my!'"...more3minPlay
October 21, 2019ToekomsVenster: Kyk soos God kykDie beste kwalifikasies is die wat Dawid het: 'n nederige afhanklikheid en ’n hart wat warm klop vir God. Kan God jou gebruik want hy het 'n mooi pad vir jou!...more3minPlay
October 12, 2019ToekomsVenster: Sy las is lig en sy juk is sagHaal diep asem en ontspan. Hy gee wat Hy vra....more3minPlay
October 12, 2019ToekomsVenster: Verskonings, verskonings en nog verskoningsEk wonder of ek dalk ook so maak met die Here? Altyd reg met ʼn verskoning. Alles behalwe, jammer Here, ek is skuldig. Vergewe my....more3minPlay
October 12, 2019ToekomsVenster: Ons mis die GeesDis die gemis aan die teenwoordigheid van die Heilige Gees, die kragtige aankondiging van die verlossingsboodskap en Woordverkondiging wat mense leeg huis toe stuur. Dis die dors na God....more3minPlay
October 12, 2019ToekomsVenster: Hoor jy jouself?Dit het my net laat dink. Luister ons ooit na onsself en die goed wat ons kwytraak?...more4minPlay
October 12, 2019ToekomsVenster: Die Here is GodHy is God. Ek is net ’n mens. Hy kan alles. Ek sukkel maar. Hy weet. Ek raai....more4minPlay
October 12, 2019ToekomsVenster: Dankbaarheid en verootmoedigingDit is te midde van hierdie realiteit dat ons dankbaar enersyds, maar in verootmoediging andersyds, na die Here kom....more5minPlay
October 10, 2019ToekomsVenster: Die woordjie 'ons'Ons is saam met mekaar op reis. Dalk verstaan ons ietwat meer van die implikasie van die teks in 2 Kron. 7:13...more5minPlay
October 09, 2019ToekomsVenster: Oor skuldbelydenisEgte belydenis is die begin van die nuwe dag, die pad van herstel....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.