Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
September 23, 2019ToekomsVenster: Twee verskillende wêrelde, maar een GodHoe om die twee wêrelde bymekaar te trek is ʼn grootse uitdaging. Soos met die een moet ons ook met die ander met God in gesprek tree....more5minPlay
September 23, 2019ToekomsVenster: Die Bybel bly ons bronGod is ons in alles voor, van die begin na die einde in Hy in beheer. Niks kan Hom ontwrig nie....more4minPlay
September 18, 2019ToekomsVenster: Kerse is vir die donker bedoelDie Gees van die Here verlaat jou nooit en hou jou geselskap wanneer die alleenheid op jou toesak....more4minPlay
September 18, 2019ToekomsVenster: Vuurvliegies kan net in die donker gesien wordAs jy fyn oplet sal jy die dartelende vuurvliegies in jou donker oomblikke raaksien. Jou oë moet effe ingestel wees en jy moet dalk soek, maar dit is daar....more4minPlay
September 18, 2019ToekomsVenster: Die son kom altyd weer opDie donker hou ons nederig, dit bring deernis en sagtheid. Dit maak dat ons met empatie na ander kyk en nie so maklik oordeel en veroordeel nie. Immers, ons was al almal daar....more3minPlay
September 17, 2019ToekomsVenster: Die sterre op hul heldersteHou in gedagte dat alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet. Dink terug aan jou lewe en vra of Hy jou al ooit in die steek gelaat het....more3minPlay
September 17, 2019ToekomsVenster: As die son ondergaanGod verstaan. Hy is Immanuel. Die donker bedreig Hom nie. Selfs die donker is soos lig vir Hom....more4minPlay
September 09, 2019ToekomsVenster: Die laaste en finale gesagIs Hy die A tot Z van jou bestaan?...more3minPlay
September 09, 2019ToekomsVenster: YahwehEk wonder wat jy vandag van die Here vra. Hy sal jou nie teleurstel nie....more3minPlay
September 09, 2019ToekomsVenster: XristusHoe dit ook al sy, hierdie Christus is ons Koning. In Sy Naam sal ons die oorwinning behaal....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.