Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
September 09, 2019ToekomsVenster: Wonderbare RaadsmanHet jy raad nodig? Hy is die Wonderbare Raadsman wat onvoorwaardelike insig het. Laat Hy jou lei met sy wysheid. Maak ruimte vir die Wonderbare Raadsman in jou lewe....more4minPlay
September 09, 2019ToekomsVenster: U is die ChristusDié belydenis plaas Christus in die sentrum van jou lewe. Hy is die belangrikste en gee die toon aan....more3minPlay
September 09, 2019ToekomsVenster: In Sy teenwoordigOns bely dat God alomteenwoordig is....more4minPlay
September 09, 2019ToekomsVenster: ’n Son van redding en geregtigheidDie Son van geregtigheid, genade, liefde en omgee hou nooit om oor jou lewe te skyn nie....more4minPlay
September 02, 2019ToekomsVenster: Die Here is my redderWelkom by die afhanklikes, die swakkes en die gebrokenes. Ek verkondig graag aan jou ʼn Redder, sterk en magtig....more3minPlay
September 02, 2019ToekomsVenster: Vir Hom sal ek prysOns moet “lof fiks” wees. Elke geleentheid om die Here te loof en te prys is tegelykertyd voorbereiding vir die ewigheid....more4minPlay
August 30, 2019ToekomsVenster: Hy het opgestaanVandag word ons geroep om in die opstandingskrag en werklikheid van Jesus te leef en te getuig....more3minPlay
August 28, 2019ToekomsVenster: Ons God is nabyHy het sy liefde aan ons geopenbaar en doen dit steeds....more4minPlay
August 28, 2019ToekomsVenster: Ons Here is ’n majestueuse koningOns Here is ʼn majestueuse koning. Dis ʼn hemelse werklikheid. Hy is verby beskrywing merkwaardig....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.