Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 27, 2019ToekomsVenster: Hy is lankmoedigHy is lankmoedig. Baie lankmoedig. God “boer” met hoop....more3minPlay
August 26, 2019ToekomsVenster: Hy is KragtigSal die Here ons nie in die tyd waarin ons lewe deur die opstandingskrag van Jesus nuwe lewe laat vind nie? Moenie net by die ou dinge stilstaan nie....more3minPlay
August 23, 2019ToekomsVenster: Julle moet Hom Jesus noemJesus beteken inderdaad Verlosser. Hy het gekom om mense van ʼn troostelose toekoms te red....more4minPlay
August 22, 2019ToekomsVenster: Iemand nooi iemand in ’n verhoudingHet jy al hierdie Iemand, die hoofletter "I" ontmoet? Hy maak van jou iemand met hoop en verwagting....more4minPlay
August 21, 2019ToekomsVenster: Hy is ’n HelperJy kan die Here vertrou met jou uitdagings. Hy sal jou nie teleurstel nie. Sy hulp kom somtyds op verrassende maniere na jou....more4minPlay
August 20, 2019ToekomsVenster: Ons God is geduldigGod het jou oneindig lief en is geduldig tot die uiterste. Ek ken jou nie, Hy weet alles. Is jy dalk op ʼn plek waar jy die geduld van God beproef en kyk hoe ver jy sy geduld kan strek?...more4minPlay
August 19, 2019ToekomsVenster: Hierdie fakkel gee ligHy daarenteen is in alle opsigte getrou....more5minPlay
August 15, 2019ToekomsVenster: Vol deernisErvaar vandag die vriendelike, deernisvolle nabyheid van Hom....more5minPlay
August 12, 2019ToekomsVenster: Jesus, die ChristusAan die einde is dit nie van belang wat ander mense sê nie. Ons luister dalk te veel na ander mense se opinies. Daarom die vraag aan die dissipels – wie sê julle is ek? Daardie vraag kom ook na elkeen van ons toe....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.