Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 30, 2019ToekomsVenster: Jy weet mos hoe dit voelDie Here het jou lief. Deel dit met ander....more3minPlay
July 30, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; waarvoor sal jy onthou word?As dit vandag jou afskeid is, hoe lyk die opsomming van jou lewe, en myne?...more3minPlay
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; bietjie, bietjie maak meerJy wil ook iemand van betekenis, groot betekenis wees? Wees dan getrou in dit wat Hy vandag van jou vra....more4minPlay
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; was dié brandreuk afWatter reuk kleef aan jou klere? Waarmee is jy besig? Bring dit lewe of bring dit doodsheid?...more3minPlay
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; my liefdesklippieDie klippie verteenwoordig God se belofte van nabyheid en sorg. Elke keer wat ek die klippie in my hande hou kom dit tot my “Jesus het my lief, Hy is in beheer, Hy sorg en gee om.”...more3minPlay
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; somtyds net in stormsDaar is kosbare lesse te leer in stormweer. God is getrou, Hy sal jou nie los nie....more4minPlay
July 23, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou eilandbestaanGrootmense vra wat kan ek doen om dinge beter te maak....more6minPlay
July 18, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; moenie spartel nieDaar is waarheid in ds. Izak se woorde. As jy spartel gaan jy onder. As jy tot rus kom bly jy verrassend behoue. Mag jy vandag sy teenwoordigheid beleef....more5minPlay
July 18, 2019ToekomsVenster: As alles verkeerd gaanWees getroos, as die vyand op jou toesak is jy waarskynlik besig met iets belangrik. Ons bid tog, laat U Koninkryk (ook deur my) kom....more4minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; onder nuwe bestuurHet jy bestuur van jou lewe al oorgegee? Dit vorm die basis van lewensgeluk. Daarsonder dobber ʼn mens op die oseaan soos ʼn onbemande bootjie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.