Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; pasop vir die roofvoëlsGod het goeie, uitnemende bedoelinge met jou. Leef voluit vandag....more4minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou lewenslynTyd is min. Leef voluit vir Hom. Gryp die dag. Waardeer iemand....more4minPlay
July 15, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; lig vir die padDie liefde egter is nie moeilik om te verstaan nie. Ons kan vandag dit weer as ons vertrekpunt neem....more5minPlay
July 11, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; verbeel jouVerbeel jou ’n beter wêreld. Verbeel jou ’n stukkie hemel op aarde....more4minPlay
July 10, 2019ToekomsVenster: Maak oop die deurDié ervaring het my laat wonder oor mense, geleenthede, ervarings en ander goed wat aan die deur van ons harte krap en klop. Ongeag hoeveel geraas en ongerief dit veroorsaak het ons vooraf besluit dat ons dit nie gaan innooi nie. Waarom nie?...more4minPlay
July 09, 2019ToekomsVenster: Weet wat om te losWat dra jy met jou saam? Waarom kan jy nie daarvan ontslae raak nie? Deel jou bagasie met God....more3minPlay
July 08, 2019ToekomsVenster: Stukkie vir stukkieDoen net wat jy vandag kan doen. God verwag nie meer van jou nie....more5minPlay
July 03, 2019ToekomsVenster: Vertel jou storieHierdie vrae help jou om ʼn bietjie na te dink oor jou unieke pad saam met die Here. Onthou niemand se reis lyk presies soos joune nie.Het jy al iemand al daarvan vertel?...more4minPlay
July 03, 2019ToekomsVenster: Moenie kwaad gaan slaap nieMoenie kwaad gaan slaap nie. Sê ‘skuus sonder dat dit van jou gevra word. Wees vir ’n slag die minste, dit sal jou goed doen. Bind die handdoek om en was na voorbeeld van Jesus ander se voete....more4minPlay
July 03, 2019ToekomsVenster: Bid, dis nie so moeilik nieEen van die geloofsgewoontes waaroor ons dikwels skuldig en minderwaardig voel is gebed. Vra die Here dat Hy jou help om gebed as ʼn opbouende en vertroostende genadegawe te beleef. Hou op skuldig voel. God kyk na jou hart....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.