Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
June 14, 2019ToekomsVenster: Lag ’n slag vir ’n gelukkiger leweMoenie jouself en die lewe so ernstig opneem nie. Lag soos God oor jou lag. Pure opgewondenheid oor wat jy met hierdie dag gaan doen....more4minPlay
June 14, 2019ToekomsVenster: Doen ietsWaarvoor wag jy? Doen iets! Daar is groot nood rondom jou....more4minPlay
June 14, 2019ToekomsVenster: Verwondering as beginsel vir ’n gelukkiger leweInteressant dat die mooi dinge in die lewe meermale gratis na ons toe kom. Dit verg net 'n bietjie nuuskierigheid, die vermoë omanders te kyk, waar te neem en te waardeer....more4minPlay
June 10, 2019ToekomsVenster: Beleef die oomblikEk weet nie of ek die einde van hierdie dag gaan sien nie, jy ook nie. Die lewe is onseker, net God leef sonder om te wankel. Ek het net die oomblik. Ek moet dit beleef. En jy?...more6minPlay
June 10, 2019ToekomsVenster: Maak klaar met gister vir ’n gelukkiger leweIemand het gesê, geen kennis van God sonder kennis van die self nie. Jy skuld dit aan jouself, doen wat nodig is om van die onnodige bagasie ontslae te raak....more4minPlay
June 10, 2019ToekomsVenster: Droom vir ’n gelukkiger leweDie Bybel sê immers ons is geskep om ons met die goeie besig te hou, om die Koninkryk op aarde momentum te gee, om genesing, troos, uitkoms en hoop te bring....more5minPlay
June 10, 2019ToekomsVenster: Omarm die lewe vir ’n gelukkiger leweOmarm die lewe as buitengewoon kosbaar. Ervaar die wonder van elke asemteug, beweging, gedagte en droom....more5minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: ’n Rede om bly te weesDaar is oorvloedige rede om bly te wees. Jesus het opgestaan....more5minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: Jesus se groot opdragHierdie woorde van Jesus word die “groot opdrag” genoem. Ons vind dit in verskillende vorme in al die Evangelies maar die saak staan vas, ons word geroep en uitgestuur. Hoe maak jy met die groot opdrag?...more4minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: Jesus verskyn na sy opstandingDaarmee het Jesus alle vooroordele en opskortinge wat deur die eeue vir vroue gegeld het, opgeskort....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.