Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
June 05, 2019ToekomsVenster: Jesus het opgestaanDie hoop het nie getaan met die sterwe van Jesus nie....more5minPlay
June 03, 2019ToekomsVenster: Jesus word begraweGod is soewerein en Hy kan steeds die hardste hart verower....more4minPlay
May 30, 2019ToekomsVenster: Jesus word gekruisigHy bly in beheer. Hy is nie ʼn slagoffer nie. Hy kies om te betaal sodat ander gered kan word....more4minPlay
May 30, 2019ToekomsVenster: Die soldate bespot JesusPresies watter misdaad het Hy begaan dat van Hom ʼn voorbeeld gemaak moet word?...more4minPlay
May 27, 2019ToekomsVenster: Pilatus lewer Jesus oor om gekruisig te wordHoe tragies. Die wil van mense of die wil van God. Hoe dikwels kies die wêreld steeds so. Dalk ek en jy ook....more5minPlay
May 27, 2019ToekomsVenster: Jesus voor PilatusDie oënskynlike weerloosheid van Jesus tref ʼn mens....more5minPlay
May 23, 2019ToekomsVenster: Petrus verloën JesusHet jy al trane gestort omdat jy so teleurgesteld is in jouself?...more4minPlay
May 23, 2019ToekomsVenster: Jesus voor die Joodse RaadWat is jou belydenis aangaande Christus? Ken eer en dien jy Hom as die Koning onder die heersers aan wie die lof toekom?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.