Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
May 21, 2019ToekomsVenster: Jesus in GetsemaneWees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk....more5minPlay
May 21, 2019ToekomsVenster: Petrus sal Jesus verloënJesus wil vir Petrus en die ander wys wat genade beteken, hoe aangewese hulle is op God se bystand, hoe ellendig klein, nietig en onbeholpe hulle in eie krag is, hoe nodig die latere vervulling met die Heilige Gees was, hoe groot Hy is en hoe belangrik en strategies hulle deel vorm van God se plan vir hierdie wêreld....more5minPlay
May 14, 2019ToekomsVenster: Die instelling van die nagmaalSakramente is God wat praat. Hy praat altyd eerste. Het jy al die roepstem van die Heilige geantwoord?...more5minPlay
May 14, 2019ToekomsVenster: Een van Jesus se dissipels gaan Hom verraaiEn ek en jy? Is ons ook geneig om vir watter rede ook al God te verraai?...more4minPlay
May 14, 2019ToekomsVenster: Die paasmaaltyd word voorbereiDie Paasfees het op die Lam gewys. Jesus is daardie Lam....more5minPlay
May 14, 2019ToekomsVenster: Jesus deur een van die binnekring verraaiVerraad is ʼn seer ding veral as dit uit die binnekring kom....more4minPlay
May 13, 2019ToekomsVenster: Jesus word in Bethanie gesalfWat verklap jou woorde en dade, jou kritiek van jou?...more5minPlay
May 07, 2019ToekomsVenster: Jesus se dood word beplanMag die Here die kerk suiwer van alle selfsug. Hoe lyk dit in en met jul gemeente?...more4minPlay
May 07, 2019ToekomsVenster: Die profetiese rede; die dag en uur van die wederkomsHoe is jy besig met die uitvoering van jou taak? Sou jy jou gemoedstoestand as waaksaam beskryf?...more5minPlay
May 07, 2019ToekomsVenster: Die profetiese rede; die voorbeeld van die vyeboomHy is in staat om meer te doen as wat ons dink en maar Hy doen dit deur die toegewyde en gewillige hande van sy kinders....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.